# Hyundai sê hy sal in 2029 voertuie met hul eie gevorderde bestuurdershulp-sagteware bekendstel. Intussen werk die Suid-Koreaanse voertuigvervaardiger en die Amerikaanse tegnologie-onderneming Nvidia saam om van 2028 meer gevorderde bestuurstelsels bekend te stel. Hyundai sê die vennootskap sal hom help om data in te samel en sy eie stelsel, genaamd Atria, te ontwikkel. Die […]
# Die uitvoerende hoof van OpenAI, Sam Altman, sê die Amerikaanse president Donald Trump en die Chinese president Xi Jinping sou dalk die Nobelprys vir Vrede verdien indien hulle ‘n ooreenkoms – selfs al is dit net een bladsy lank – oor die veiligheid van kunsmatige intelligensie bereik. Altman sê samewerking tussen Washington en Beijing […]
# Die Kremlin sê Rusland teiken nie doelbewus Europese diplomate in Oekraïne nie nadat ‘n trein met die voormalige Britse eerste minister, Boris Johnson, deur ‘n gebied gereis het wat deur ‘n Russiese hommeltuig getref is. Woordvoerder Dmitri Peskof sê Russiese magte rig hul aanvalle op militêre infrastruktuur en ontken die aanval was op diplomate […]
# Die speaker van Belize se Huis van Verteenwoordigers, Valerie Woods, het Suid-Afrika se pad na demokrasie as ‘n kragtige les vir parlemente wêreldwyd geloof. Sy het op die Statebond-parlementsvereniging se Kleintakke-konferensie in Kaapstad gepraat. Woods het Suid-Afrika se oorgang van apartheid en verskuiwing na ‘n grondwetlike demokrasie, gelykheid en menswaardigheid benadruk. Sy sê dit […]
# Die Indiese plofstof-vervaardiger Solar Industries het ingestem om 21,8-miljard-rand kontant te betaal om die Suid-Afrikaanse landbou- en myngroep Omnia Holdings oor te neem. Omnia sê die transaksie sal help om sy mynbou- en landboubedrywighede uit te brei deur hom toe te laat om meer te belê in tegnologie, navorsing en nuwe produkte. Dit sal […]
# Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky het die parlement versoek om die vinnige verwydering van aanklaer-generaal Ruslan Kravchenko goed te keur. Kravchenko het verlede week bedank te midde van ‘n korrupsie-ondersoek waarby sy kantoor betrokke is. Hy is nie aangekla of as ‘n verdagte genoem nie, maar een van sy personeellede word beskuldig dat hy […]
# Belize House speaker Valerie Woods has hailed South Africa’s democratic journey as a powerful lesson for parliaments worldwide. She was speaking at the Commonwealth Parliamentary Association’s Small Branches Conference during the 69th Commonwealth Parliamentary Conference in Cape Town. Woods highlighted South Africa’s transition from apartheid and exclusion to constitutional democracy, equality and human dignity. […]
# The Kremlin says Russia is not deliberately targeting European diplomats after a train carrying Boris Johnson and other officials passed through an area struck by a Russian drone. Kremlin spokesman Dmitry Peskov said Russia’s forces target what Moscow considers military infrastructure in Ukraine, and denied that the attack was aimed at the diplomats. Ukrainian […]
# OpenAI chief executive Sam Altman says US President Donald Trump and Chinese President Xi Jinping could deserve the Nobel Peace Prize if they reach even a one-page agreement on artificial intelligence safety. Altman says cooperation between Washington and Beijing could help prevent dangerous AI systems from being developed without adequate safeguards. His comments come […]