# Die Universiteit van Malaya in Maleisië het ‘n eredoktorsgraad in Internasionale Betrekkinge aan president Cyril Ramaphosa toegeken. Dit is uit erkenning van sy uitstaande leierskap, bydraes tot internasionale betrekkinge en toewyding aan globale ontwikkeling. Hy is slegs die tweede Suid-Afrikaner, na die oorlede voormalige president Nelson Mandela, wat die onderskeiding ontvang het. Ramaphosa sê […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The University of Malaya in Malaysia has conferred an honorary doctorate in International Relations to president Cyril Ramaphosa. This is in recognition of his outstanding leadership, contributions to international relations, and dedication to global development. He is only the second South African, after the late former president Nelson Mandela, to receive this distinction. Ramaphosa […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Europese Parlement het sy voorkeure aanvaar vir die Verenigde Nasies se Klimaatsveranderingskonferensie in Brasilië volgende maand. COP30 sal fokus op pogings wat nodig is om aardverwarming tot 1,5 grade Celsius te beperk, en vordering met die finansieringsbeloftes wat op COP29 gemaak is. ‘n Lid van die Europese Parlement, Lídia Pereira, sê hulle wil […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The European Parliament has adopted its priorities for the United Nations Climate Change Conference in Brazil next month. COP30 is set to focus on efforts needed to limit global warming to 1.5 degrees Celsius, and progress on the finance pledges made at COP29. Member of the European Parliament Lídia Pereira says they want countries […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Amerika het ʼn raamwerkooreenkoms met China bereik om te keer dat ʼn bykomende 100-persent tarief op Chinese invoere gehef word. Dit kom in aanloop tot Donderdag se belangrike ontmoeting tussen president Donald Trump en sy Chinese ampsgenoot, Xi Jinping. Die Chinese regering sê in ʼn verklaring albei onderhandelingspanne het ʼn basiese ooreenkoms bereik oor […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Franse polisie het twee verdagtes gearresteer in verband met die diefstal van kosbare juwele uit die Louvre se Apollo-galery in Parys. Agt stukke ter waarde van sowat 1,2-miljard-rand is verlede Sondag uit die wêreld se gewildste museum gesteel toe vier diewe helderoordag by die gebou ingebreek het. Volgens berigte is albei in hulle dertigs, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The US has reached a framework agreement with China to avoid imposing an additional 100-percent tariff on Chinese imports. This comes ahead of the highly anticipated meeting between president Donald Trump and his Chinese counterpart, Xi Jinping, on Thursday. The Chinese government, in a statement, said that both negotiating teams reached a basic consensus […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het ‘n ondersoek gelas nadat die spesiale verslaggewer van die Verenigde Nasies oor die besette Palestynse gebiede, Francesca Albanese, onreëlmatig deur ‘n balju met hofstukke beteken is. Die voorval het plaasgevind terwyl Albanese Saterdag in Suid-Afrika was vir ‘n geleentheid van die Nelson Mandela-stigting. Die […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# French police have arrested two suspects in connection with the theft of priceless jewels from the Louvre’s Apollo Gallery in Paris. Eight precious pieces worth an estimated 1.2-billion-rand were taken from the world’s most-visited museum last Sunday, when four thieves wielding power tools broke into the building in broad daylight. According to reports, both suspects […]