# Ontploffings en geweervuur is naby die lughawe in Niger se hoofstad, Niamey gehoor. ‘n Ooggetuie het aan AFP gesê die geweervuur, wat twee ure lank geduur het, was by die ingang na die Diori Hamani-internasionale lughawe. Niger veg al ‘n dekade lank teen Islamitiese insypeling. Vermeende jihadiste het in Januarie ‘n aanval op dieselfde […]
# Bird flu has killed thousands of southern elephant seal pups on remote Antarctic islands belonging to Australia. The Heard and McDonald Islands, about four-thousand kilometres south-west of Australia, are home to over one million breeding seabirds and seals. Scientists estimate about 13-thousand baby seals from a group of 17-thousand on Heard Island were killed […]
# Kandidate het vir oulaas probeer steun werf voor die tussenverkiesing in Makerfield, Engeland, wat ook kan bepaal wie die volgende Britse eerste minister word. Die Arbeidersparty se kandidaat en burgemeester van Groter-Manchester, Andy Burnham, sal na verwagting eerste minister Keir Starmer uitdaag vir die party se leierskap as hy na vandag se verkiesing weer […]
# Explosions and gunfire were heard at the airport in Niger’s capital of Niamey. A witness told AFP the gunfire, which lasted for two hours, came from the entrance at the Diori Hamani international airport. Niger has been fighting an Islamist insurgency for a decade and in January suspected jihadists launched an attack on the […]
# Vyftien lande in Afrika, Asië, die Karibiese Eilande, Europa en die Stille Oseaan onderskryf ‘n nuwe politieke verklaring gemik op die verskerping van toesig oor wêreldwye visvangste. Dit beoog om groter deursigtigheid af te dwing oor wie visvang, waar hulle bedrywig is en onder watter gesag. Die ooreenkoms, bekend as die Mombasa-verklaring, is tydens […]
# Candidates have made their final pitch for votes in the Makerfield by-election in England in a contest that could also determine who becomes the next British prime minister. Labour candidate and Greater Manchester mayor Andy Burnham is expected to challenge prime minister Keir Starmer for the party’s leadership if he becomes an MP again […]
# Fifteen countries in Africa, Asia, the Caribbean, Europe and the Pacific endorsed a new political declaration aimed at tightening oversight of global fisheries. It hopes to force greater transparency on who is fishing, where they are operating and under which authority. The agreement, known as the Mombasa Declaration, was unveiled at the 11th Our […]
# Die Verenigde Nasies sê soldate en regeringsmagte is verantwoordelik vir meer ernstige oortredings teen kinders in gewapende gevegte verlede jaar as gewapende groepe buite die staat. Die VN se jaarverslag oor Kinders en Gewapende Konflik het 38-duisend-558 ernstige gevalle aangeteken, insluitend moorde en verkragtings, wat meer as 24-duisend kinders geraak het. Lande met die […]
# Apple se uittredende uitvoerende hoof, Tim Cook, sê prysstygings in die produklyn is nou onvermydelik weens stygende geheue- en bergingskaart-koste. Die oplewing in kunsmatige intelligensie en ontwrigtings in die wêreldwye heliumvoorraad weens konflik in die Midde-Ooste, het prysstygings in geheuekaarte veroorsaak. Helium is ‘n noodsaaklike gas in die vervaardiging van halfgeleiers. Cook het aan […]