# Die Amerikaanse president Donald Trump en die nuutverkose Japanse premier Sanae Takaichi het ‘n ooreenkoms onderteken vir die verskaffing van kritieke minerale en seldsame aardmetale. Trump is op die tweede fase van sy Asië-toer. Die doel van die ooreenkoms is om beide lande te help om veerkragtigheid en sekerheid oor kritieke minerale en seldsame […]
# President Cyril Ramaphosa sê sy besoek aan drie lande in Suidoos-Asië wat gemik was op handel, belegging en die hernuwing van geskiedkundige bande, was ‘n sukses. Die president het Indonesië, Viëtnam en Maleisië besoek, waar hy ook as gas van die voorsitter deelgeneem het aan die 47ste Beraad van die Vereniging van Suidoos-Asiatiese Nasies. […]
# US president Donald Trump and newly elected Japanese prime minister Sanae Takaichi have signed an agreement on securing the supply of critical minerals and rare earths. Trump is on the second leg of his Asia tour. The objective of the agreement is to assist both countries in achieving resilience and security of critical minerals […]
# Jamaika se eerste minister, Andrew Holness, waarsku dat Orkaan Melissa, wat die eiland vandag sal bereik, ʼn aansienlike uitwerking op die streek kan hê. Die buitengewone Kategorie 5-storm bereik winde van byna 260 kilometer per uur, wat dit vanjaar die sterkste storm op aarde maak. Minstens drie mense is in Haïti dood terwyl Melissa […]
# President Cyril Ramaphosa says his three-nation state visit to Southeast Asia, which has been based on trade, investment, and reviving historical ties, has been a success. The president visited Indonesia, Vietnam, and Malaysia, where he also participated as a guest of the chair at the 47th Association of Southeast Asian Nations Summit. Briefing the […]
# Jamaica’s prime minister, Andrew Holness, has warned that Hurricane Melissa, which is set to make landfall today, could have a significant impact on the region. The rare Category 5 storm was packing maximum winds nearing 260 kilometres per hour, making it the strongest storm on earth this year. At least three people are known […]
# Oudpresident Joe Biden van Amerika het sy landgenote aangemoedig om optimisties te bly oor wat hy die donker dae onder Donald Trump se streng presidentskap noem. Die 82-jarige Biden het in Boston gepraat nadat hy die Lewensprestasietoekenning van die Edward M. Kennedy-instituut ontvang het. Hy het die eerste keer in die openbaar gepraat sedert […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys is ‘n goeie teken vir die integriteit en reputasie van die land se finansiële stelsel. In 2023 is Suid-Afrika op die gryslys geplaas omdat hy nie aan sekere internasionale standaarde voldoen het nie. In sy weeklikse nuusbrief sê Ramaphosa die land […]
# Former US president Joe Biden has urged Americans to stay optimistic about what he calls the dark days under Donald Trump’s hardline presidency. The 82-year-old was speaking in Boston after receiving the Lifetime Achievement Award from the Edward M. Kennedy Institute. He was speaking publicly for the first time since completing a round of […]