# Die Verenigde Nasies sê die oorlog in Soedan kom neer op versuim om internasionale reg te beskerm. Soedannese rebelle het regeringsmagte uit El Fasher verdryf wat die laaste vesting van die land se regime in die westelike Darfoer-streek was. Na raming is meer as 150-duisend mense weens die konflik dood. Die VN-noodlenigingshoof, Tom Fletcher, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# President Donald Trump’s administration has announced that it will significantly cap the number of refugees admitted to the US every year to seven-thousand-500. Priority will be given to white Afrikaners from South Africa and other victims of illegal or unjust discrimination in their respective homelands. This marks a dramatic cut from the previous limit […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Israel sê hy het via die Rooi Kruis in Gaza die oorskot ontvang van wat Hamas beweer nog twee oorlede gyselaars is. Die liggame is vermoedelik die van Amiram Cooper en Sahar Baruch. Indien dit deur identifikasie bevestig word, is daar nog elf liggame wat in Gaza oorbly. Die oordrag van die oorskot kom […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The United Nations says the Sudan war is, at its core, a failure of protection to uphold international law. Sudanese rebels have driven government forces from El Fasher, the last stronghold of the country’s regime in the western Darfur region. Estimates suggest that more than 150-thousand people have died due to the conflict. UN […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Israel says it has received via the Red Cross in Gaza the remains of what Hamas claims are two more deceased hostages. The bodies are believed to Amiram Cooper and Sahar Baruch. If confirmed following identification, that would leave the bodies of eleven deceased hostages remaining in Gaza. The transfer of the remains comes […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Poolse MiG-29-vegvliegtuie het nog ‘n Russiese verkenningsvliegtuig oor die Baltiese See onderskep in die tweede voorval hierdie week. Die vliegtuig was sonder ‘n vlugplan in die internasionale lugruim met sy radio-sender afgeskakel. Dit is onderskep, geïdentifiseer en uit die gebied begelei. Lande aan NAVO se oostelike grens is sedert verlede maand op ‘n hoë […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Polish MiG-29 fighter aircraft intercepted a Russian reconnaissance plane over the Baltic Sea on Thursday in the second such incident this week. The aircraft was flying in international airspace without a flight plan and with its transponder turned off, before it was intercepted, identified, and escorted out of the area. Countries on NATO’s eastern […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Amerikaanse president Donald Trump het die weermag gelas om onmiddellik toetse van Amerikaanse kernwapens te hervat ná ‘n 33-jaar gaping. Die bevel is minute voor die aanvang van ‘n vergadering met die Chinese president Xi Jinping uitgereik. Trump het gesê hy het die Pentagon opdrag gegee om die Amerikaanse kernarsenaal op ‘n gelyke […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Rusland probeer om die toenemende kernspanning met die Verenigde State te temper, nadat twee toetse met nuwe Russiese kernwapenstelsels die Amerikaanse president Donald Trump sy eie kerntoetse laat aankondig het. Die Kremlin sê dat die toetsing van die kernaangedrewe kernwapens, die Burevestnik Kruisermissiel en die Poseidon Onderwater-hommeltuig, was nie direkte atoomwapentoetse nie. Albei lande […]