# Metalworkers union Numsa has strongly condemned the US and Israel for their role in the recent military attacks on Iran. The union says the recent attacks on Iranian nuclear sites were triggered by Israel’s unprovoked strike, which the US fully supported with weapons and military technology. Numsa spokesperson Phakamile Hlubi-Majola has called for sanctions […]
# Die metaalwerkersvakbond Numsa veroordeel die VSA en Israel ten sterkste oor hulle rol in die onlangse militêre aanvalle op Iran. Die vakbond sê onlangse bombardement deur Amerika op Iran se kernaanlegte is deur Israel se ongevraagde aanvalle ontketen, wat deur die VSA met wapens en militêre tegnologie ondersteun is. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, […]
# Frankryk en Europa ervaar tans ‘n ongekende hittegolf en Franse owerhede het ‘n rekordgetal hittewaarskuwings uitgereik. Die BBC berig daar is ‘n oranje waarskuwing, die land se tweede hoogste, uitgereik in sowat 84 uit 96 van die streke in Frankryk. Die minister belas met klimaatsaangeleenthede, Agnès Pannier-Runacher, het dit ‘n “ongekende” situasie genoem. Hittewaarskuwings […]
# Ten minste 935 mense is in Iran dood tydens sy oorlog van 12-dae teen Israel. Volgens Iranse staatsmedia sluit die dodetal 132 vroue en 38 kinders in. Israel het ‘n reuse-bomveldtog geloods wat senior militêre bevelvoerders en kernwetenskaplikes doodgemaak het. Die aanvalle het militêre basisse, kernaanlegte en ook woongebiede getref. Iran se teenreaksie het […]
# At least 935 people were killed in Iran during its 12-day war with Israel. Iranian state media reports the death toll included 132 women and 38 children. Israel launched a major bombing campaign, killing top military commanders and atomic scientists. The Israeli strikes hit military bases, nuclear sites as well as residential areas. Iran […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump sê vandat die VSA aanvalle op kernaanlegte in Iran van stapel gestuur het, bied hy die land niks aan nie en praat ook nie met sy regering nie. Die verklaring volg nadat die adjunkminister van Buitelandse Sake in Iran, Majid Takht-Ravanchi, aan die BBC gesê het gesprekke tussen Washington […]
# France and Europe is in the grip of an unprecedented heatwave causing French authorities to issue a record number of heat alerts across the country. The BBC reports some 84 of 96 of France’s mainland regions are currently under an orange alert – the country’s second highest. France’s Climate Minister Agnès Pannier-Runacher has called […]
# Die Liga van Sosiaal-Demokrate in Hongkong sê hy sal ontbind te midde van geweldige politieke druk die afgelope vyf jaar. Die stad, wat deur China beheer word, het dus geen formele pro-demokrasie opposisie nie. Die Liga is die derde groot opposisieparty in Hongkong om sy deure binne twee jaar te sluit. Die voorsitter, Chan […]
# US President Donald Trump says he is not offering Iran anything nor talking to it since the US launched strikes on the country’s nuclear facilities. The statement comes as Iran’s deputy foreign minister, Majid Takht-Ravanchi told the BBC that talks between Washington and Tehran cannot resume unless the US rules out further strikes on […]