# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die motorsektor bly ‘n hoeksteen van Suid-Afrika se ekonomie. Hy het tydens die Suid-Afrikaanse Motorweek gesê die bedryf het in 2024 5,2-persent tot die BBP en 22,6-persent tot die vervaardigingsuitset bygedra, met uitvoere wat 268,8-miljard-rand na 155 markte oorskry het. Tau sê ondanks wêreldwye […]
# Trade, Industry and Competition minister Parks Tau says the automotive sector remains a cornerstone of South Africa’s economy. Speaking at the South African Auto Week, he noted the industry contributed 5.2-percent to GDP and 22.6-percent of the manufacturing output in 2024 with exports topping 268.8-billion-rand to 155 markets. The minister says despite global headwinds, […]
# President Cyril Ramaphosa het die Israelse regering gevra vir die vrylating van Suid-Afrikaners en ander burgers wat ontvoer is toe Israelse owerhede die Global Sumud-flottielje onderskep het. Die president se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die flottielje bestaan uit humanitêre vaartuie wat hulp aan Gaza wil lewer. Hy sê Suid-Afrikaners wat aan boord van die […]
# President Cyril Ramaphosa has called on the government of Israel to release South Africans and other nationals abducted as part of Israeli authorities’ interception of the Global Sumud Flotilla. The president’s spokesperson, Vincent Magwenya says the flotilla comprises humanitarian vessels seeking to deliver aid to Gaza. He says South Africans who were on board […]
# Die GOOD-party sê die Israelse regering se gebruik van verhongering as wapen, die vernietiging van burgerlike infrastruktuur en die teiken van hulpkonvooie is ‘n skending van internasionale wet. Nelson Mandela se kleinseun, Mandla Mandela, die Sweedse klimaatsaktivis Greta Thunberg en ander aktiviste was aan boord van ‘n konvooi van hulpskepe wat na Gaza op […]
# Die African Transformation Movement vra die Suid-Afrikaanse regering om onmiddellik die vrylating van Mandla Mandela en ander Suid-Afrikaanse aktiviste te bewerkstelling. Die Israelse Vloot het vaartuie op pad na Gaza onderskep en die aktiviste aan boord aangekeer, insluitend die Sweed Greta Thunberg. Die vaartuie met humanitêre hulp is deel van die Global Sumud-flottielje. ATM […]
# The GOOD Party says the Israeli government’s use of starvation as a weapon, the destruction of civilian infrastructure, and the targeting of aid convoys are violations of international law. Nelson Mandela’s grandson, Mandla Mandela, Swedish climate activist Greta Thunberg and other activists were aboard a fleet of Gaza-bound aid ships when they were detained […]
# The African Transformation Movement is urging the South African government to take immediate action to secure the release of Mandla Mandela and other South African activists captured by Israeli forces. The Israeli navy intercepted Gaza-bound aid vessels that form part of the Global Sumud Flotilla and detained the activists aboard, including Swedish climate campaigner Greta […]
# Die veroordeelde Australiese moordenaar Erin Patterson gaan appelleer teen haar skuldigbevinding aan moord op drie mense met giftige sampioene. Die 51-jarige is verlede maand tot lewenslange tronkstraf gevonnis met ‘n verbod op parool vir 33 jaar. ‘n Jurie het haar skuldig bevind aan die moord op drie familielede en poging tot moord op ‘n […]