# Die München-lughawe in Duitsland moes Donderdagaand noodgedwonge tydelik sluit weens die waarneming van hommeltuie wat gelei het tot die kansellasie van 17 vlugte. Sowat drie-duisend passasiers is geraak. Saam hiermee is 15 inkomende vlugte na ander lughawens in Duitse stede Stuttgart, Nuremberg en Frankfurt herlei, asook na Wene in aangrensende Oostenryk. Dis die mees […]
# Die vakverbond, Saftu, sê daar kan nie vrede in Gaza wees sonder geregtigheid nie, en geregtigheid vereis volgens hom ʼn einde aan die beleg, besetting en sogenaamde misdade van Israel. Die vakverbond ondersteun die aktiviste aan boord van die Sumud-flottielje, insluitend Nkosi Mandla Mandela, wat aangehou word. Saftu-woordvoerder Asive Dyani sê lande moet saamstaan, […]
# Multi-talented South African actress, model, and humanitarian, Nomzamo Mbatha, has been in Time Magazine’s 2025 TIME100 Next list. The list recognises rising leaders and influential talents shaping the future. Mbatha has become a prominent voice for refugee rights through her role as a United Nations High Commissioner for Refugees Goodwill Ambassador. In the advocacy […]
# The South African Federation of Trade Unions says there can be no peace in Gaza without justice, and justice demands an end to the siege, the occupation, and the daily crimes of Israel. The union federation has thrown its support for the activists aboard the Sumud Flotilla, including Nkosi Mandla Mandela, who were detained […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê byna 42-duisend mense, wat sowat tien-duisend kinders insluit, leef in Gaza met lewensveranderende beserings weens die voortslepende konflik. Hy sê die gesondheidstelsel stort ineen onder die konstante druk terwyl die oorlog voortduur. Dokter Rik Peeperkorn van die WGO sê meer as vyfduisend mense het amputasies en ander ernstige beserings aan hul […]
# The Munich Airport in Germany was forced to close temporarily on Thursday evening due to a wave of drone sightings, resulting in the cancellation of 17 flights. Nearly three-thousand passengers were affected. In addition, 15 arriving flights were diverted to the German cities of Stuttgart, Nuremberg, and Frankfurt, as well as Vienna in neighbouring […]
# Die Withuis sê president Donald Trump verwag dat Hamas sy vredesvoorstel vir Gaza aanvaar. Die 20-punt vredesplan, wat Israel aanvaar het, sluit in die vrylating van alle gyselaars, die onttrekking van Israelse magte uit Palestynse gebied, en die ontwapening van Hamas. Die Withuis se perssekretaris, Karoline Leavitt, sê indien Hamas die plan verwerp, sal […]
# The World Health Organisation has warned that nearly 42-thousand people in Gaza are living with life-changing injuries from the ongoing conflict, including more than ten-thousand children. This is due to the health system collapsing under relentless strain as the war continues. WHO’s doctor Rik Peeperkorn says over five-thousand people have faced amputation and other […]
# Die polisie sê die dodelike aanval op ‘n sinagoge in Manchester, Engeland, is as ‘n terroriste-voorval verklaar. Twee mense is gister dood en nog vier gewond toe ‘n man met ‘n motor tussen voetgangers buite die Heaton Park Hebreeuse Gemeente-sinagoge ingery en mense met ‘n mes aangeval het. Die aanval het op Yom Kippur, […]