# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê die Chinese president, Xi Jinping, stem volmondig saam met president Donald Trump oor Iran. Hy was deel van ‘n ontmoeting waartydens hulle Iran, Taiwan en handel bespreek het. Rubio het aan NBC gesê China is gekant teen die militarisering van die Seestraat van Hormoes en […]
# US Secretary of State, Marco Rubio, says Chinese president Xi Jinping is in total agreement with president Donald Trump over Iran. Rubio was part of a high-stakes meeting with the two leaders where topics including Iran, Taiwan, and trade were discussed. Rubio told NBC that China is against the militarisation of the Strait of […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika se produksiegroei moet beloon word met groter diplomasie en infrastruktuur-ondersteuning. Dit volg nadat die land Spanje amptelik verbygesteek het as grootste sitrus-uitvoerder, met 2,9-miljoen ton in 2025. Dit word toegeskryf aan Spaanse boere wat toenemend probeer aanpas by ingewikkelde klimaatstoestande. Die departement se woordvoerder, Joylene van […]
# Minister of Agriculture John Steenhuisen says South Africa’s production growth must be met with intensified diplomacy and infrastructure support. This as the country has officially overtaken Spain as the world’s largest exporter of citrus by volume, with 2.9 million tons exported in 2025. This shift occurred as Spanish producers navigated increasingly complex climatic conditions. […]
# President Donald Trump van Amerika sê die Chinese leier, Xi Jinping, het gister tydens samesprekings ingestem om geen militêre toerusting aan Iran te verskaf nie. Beijing was in die 1980’s ʼn belangrike verskaffer van konvensionele wapens aan Iran. Hy het egter in 2015 oordragte gestaak na die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad Resolusie 2231 internasionale […]
# US president Donald Trump says Chinese leader Xi Jinping has committed to withholding military equipment from Iran. The commitment was made during talks between the two leaders yesterday. Beijing was a major supplier of conventional weapons to Iran in the 1980s, but largely stopped transfers in 2015 after UN Security Council Resolution 2231 increased international […]
# Die Internasionale Monetêre Fonds waarsku die voortgesette ontwrigting van Iran druk die wêreldekonomie na ʼn meer “ongunstige” scenario, wat gekenmerk word deur swakker groei en ʼn hoër inflasie-risiko. Hy sê globale groei kan verlangsaam tot 2,5-persent, wat laer is as die verwagte 3,1-persent in sy basislyn-vooruitsig. Die blokkering van die Straat van Hormoes waardeur […]
# Brittanje se minister van Gesondheid, Wes Streeting, het bedank en sê hy het vertroue in eerste minister Keir Starmer verloor. Die eerste minister is toenemend onder druk om te bedank ná die Arbeidersparty se rampspoedige vertoning in verlede week se plaaslike verkiesing. Redes vir sy bedanking sluit in dat progressiewe kiesers vertroue in die […]
# The International Monetary Fund is warning that the continued disruption from the Iran war is pushing the global economy toward a more “adverse” scenario, marked by weaker growth and higher inflation risks. It says global growth could slow to 2.5-percent, down from the 3.1-percent forecast in its baseline outlook. The blocking of the Strait […]