# President Donald Trump has been diagnosed with a common and benign vein condition following concerns over swollen legs and hand discolouration. The presidential physician diagnosed the 79-year-old president with chronic venous insufficiency, a condition where damaged leg veins fail to keep blood flowing properly. The White House also attributed the president’s recent hand bruising […]
# A court has ordered Brazil’s former president Jair Bolsonaro to wear an ankle tag and put him under curfew over fears he might abscond while standing trial. Bolsonaro is accused of plotting a coup to prevent President Luiz Inacio Lula da Silva from taking office in 2023. US President Donald Trump has been attempting […]
# ‘n Hof het Brasilië se voormalige president Jair Bolsonaro gelas om ‘n enkelband te dra en hom aan ‘n aandklokreël te onderwerp uit vrees dat hy tydens sy verhoor kan vlug. Bolsonaro word beskuldig dat hy ‘n staatsgreep beplan het om president Luiz Inacio Lula da Silva in 2023 te verhoed om sy amp […]
# President Donald Trump is gediagnoseer met ‘n goedaardige aartoestand nadat kommer ontstaan het oor sy geswolle bene en die verkleuring van sy hande. Die presidensiële geneesheer het die 79-jarige president gediagnoseer met chroniese aar-ontoereikendheid, ‘n toestand waar beskadigde been-are nie behoorlike bloedsomloop moontlik maak nie. Die Withuis het ook die president se kneusplekke aan […]
# ‘n Polisiehond wat aan Koningin Elizabeth II se begrafnis deelgeneem het, is in ‘n motorongeluk dood. Polisiehond Bert, ‘n vyf jaar oue spanjoel verbonde aan die Cleveland-polisie, was een van twee honde in ‘n ondersteuningsvoertuig toe dit met ‘n ander motor gebots het. Albei diere is na ‘n veearts geneem, maar weens die erns […]
# Dertig mense is beseer nadat ‘n voertuig tussen mense ingejaag het wat voor ‘n nagklub in Los Angeles gewag het om in te gaan. Die klub het ’n reggae/hip-hop-vertoning aangebied. Die Los Angeles Brandweer sê sewe mense is kritiek beseer terwyl ses ander ernstige beserings opgedoen het. ’n Groep van hoofsaaklik vroue, het gewag […]
# Minstens 34 mense is dood en talle ander is nog steeds vermis nadat ‘n toeristeboot met 53 mense aanboord gedurende swak weer in Ha Long-baai in die noorde van Viëtnam omgeslaan het. Die meeste passasiers was Viëtnamese gesinne uit die hoofstad, Hanoi. Swaar reën belemmer die soektog na oorlewendes, maar minstens elf mense is […]
# At least 34 people are dead and several still missing after a tourist boat with 53 people on board capsized in Vietnam during bad weather. The incident took place in Ha Long Bay in the north of the country. Most of the passengers were Vietnamese families visiting from the capital Hanoi. Heavy rain has […]
# Thirty people have been injured after a vehicle drove into a crowd queuing to get into a nightclub in Los Angeles. The nightclub was hosting a reggae/hip hop event at the time. The LA Fire Department said seven people were critically injured with six in a serious condition after the crash in East Hollywood. […]