# A Wisconsin judge is due in federal court today, accused of helping a migrant evade immigration arrest in her courtroom. This comes as president Donald Trump implements a major crackdown on immigration. Reuters reports an elected judge on the Milwaukee County Circuit Court, Hannah Dugan, stands accused of obstruction and concealing a person wanted for arrest. Prosecutors allege she […]
# Cabinet has slammed the decision by the US to grant refugee status to some Afrikaners, calling claims of persecution unfounded and misleading. According to the cabinet, the decision undermines South Africa’s constitutional democracy and misrepresents the country’s human rights record. Minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni told the media the government will engage diplomatic […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Amerikaanse agentskappe glo verbied om aan die G20-beraad in Suid-Afrika deel te neem. Volgens Washington Post het die Withuis se Nasionale Veiligheidsraad die opskorting gelas, met verwysing na beweerde volksmoord en grondonteieningswette. Trump en sy minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, het gedreig om die beraad te boikot […]
# US president Donald Trump has reportedly barred US agencies from participating in the G20 summit in South Africa. According to Washington Post, the White House’s National Security Council ordered the suspension, citing alleged white genocide and land expropriation laws. Trump and secretary of State Marco Rubio have threatened to boycott the summit, placing pressure […]
# Suid-Afrika is onder die voorste drie lande waarheen Britse uitgewekenes vanjaar verhuis het. Volgens die hervestigingsfirma U.K.ABROAD in Brittanje is die grootste trekpleisters bekostigbaarheid, die warm klimaat, die Engelssprekende omgewing en lewensgehalte. Australië is boaan die lys, gevolg deur Kanada en Suid-Afrika. Nieu-Seeland en Amerika voltooi die top-vyf. Meer as 5,5-miljoen Britte leef buite […]
# Iran is skynbaar bereid om toegewings teenoor Amerika te maak oor sy kernwapenprogram in ruil vir die onmiddellike opheffing van ekonomiese sanksies. Dit volg nadat president Donald Trump Katar gevra het om Iran te oorreed om sy kernprogram te laat vaar. ‘n Raadgewer oor kernwapens vir Iran se opperleier, Ali Shamkhani, sê hulle is […]
# Die Skeepvaartbedryf vaar na ʼn toekoms met lae vrystellings ná die goedkeuring van die Internasionale Maritieme Organisasie se Netto-nul-raamwerk. Die teiken is om vrystellings teen 2030 met minstens 20-persent te verminder, teen 2040 met 70-persent en teen 2050 moet daar geen vrystellings wees nie. Belangrike maatreëls sluit ʼn wêreldwye brandstofstandaard in, asook ʼn prysmeganisme […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Internasionale Betrekkinge en Samewerking vra die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, om ‘n regsmening te bekom oor moontlike aanklagte teen AfriForum en Solidariteit. Die komitee se voorsitter, Supra Mahumapelo, sê die organisasies is aan die voorpunt met die verspreiding van waninligting oor Suid-Afrika in Amerika. Dit volg […]
# South Africa has been ranked among the top three countries for British expats to move to in 2025. According to UK-based relocation firm U.K.ABROAD, the country’s affordability, warm climate, English-speaking environment, and quality of life are major drawcards. Australia tops the list followed by Canada and South Africa in third. New Zealand and the […]