# Die Amerikaanse president, Donald Trump, se goedkeuringsyfer is op die laagste vlak in sy presidentskap, terwyl die oorgrote meerderheid Amerikaners bekommerd is dat die oorlog met Iran nog lank kan voortduur. Dit volgens ‘n Reuters/Ipsos-meningsopname wat gister afgehandel is. Slegs 33-persent van die deelnemers sê hul keur Trump se optrede in die Withuis goed, […]
# US President Donald Trump’s approval rating fell to the lowest level of his presidency, with an overwhelming majority of Americans concerned the U.S. war with Iran will last a long time. This according to a Reuters/Ipsos poll that concluded yesterday. Just 33-percent of respondents said they approved of Trump’s performance in the White House, while 64-percent disapproved. Trump’s […]
# Die Madlanga-kommissie het gehoor die geskorste polisiesersant Fannie Nkosi het ‘n demonstrasie gereël van selfoonnasporings-tegnologie en steuringstegnologie van die Tsjeggiese maatskappy InvaSys. Die hoof-getuienisleier, Matthew Chaskalson, sê WhatsApp-bewyse betrek Nkosi, die sakelui Steve Motsumi en Katiso Molefe en die vermoorde taxibaas Mswazi Msibi, wat voorgegee het om die regering te verteenwoordig. Chaskalson en kommissaris […]
# The Madlanga commission has heard suspended police Sergeant Fannie Nkosi arranged a demonstration of cellphone surveillance technology and jamming technology from Czech company, InvaSys. Chief evidence leader Matthew Chaskalson says WhatsApp exchange evidence involves Nkosi, businessmen Steve Motsumi and Katiso Molefe, and slain taxi boss Mswazi Msibi, purporting to represent the government. Chaskalson and […]
# Mpumalanga se polisie het in Tonga naby die grens met Eswatini beslag gelê op 630-kilogram dagga ter waarde van meer as vier-miljoen-rand. Woordvoerder Mpho Nonyane-Mpe sê beamptes het ‘n vragmotor en sleepwa met Eswatini-nommerplate deursoek en 49 sakke dagga ontdek. ‘n Verdagte is in hegtenis geneem. Die polisie het ook die vragmotor afgeneem, wat […]
# Oliepryse het vandag vir ‘n derde agtereenvolgende verhandelingstydperk gestyg namate hoop vir ‘n blywende vredesooreenkoms tussen Amerika en Iran vervaag, wat kommer oor wêreldwye energievoorrade wek. Iran sê hy sal ‘n meer aggressiewe militêre houding inneem na onderhandelings misluk het, terwyl Washington die moontlikheid uitgesluit het om ‘n tydelike skietstilstand te verleng. Brent-ruolie het […]
# Iran se Ministerie van Buitelandse Sake sê gesprekke duur voort met Oman oor die Seestraat van Hormoes, maar is tydsaam weens ingewikkelde kwessies en sekere rolspelers se pogings om die proses te ondermyn. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gedreig om Oman te bombardeer indien die land inmeng met sy regering se bedrywighede in […]
# Oil prices rose for a third consecutive trading session today as hopes for a lasting US-Iranian peace deal weakened, raising concerns about global energy supplies. Iran says it would adopt a more offensive military stance after negotiations stalled, while Washington ruled out extending a temporary ceasefire. Brent crude reached a peak of 91-dollar-76-cents a […]
# Die Amerikaanse gesant, Jared Kushner, sê Hamas kan binnekort ontwapen, maar Amerika sal verdere Israelse militêre optrede in Gaza steun indien dit nie gebeur nie. Hy en die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, het gister ooreengekom om twee werksgroepe te stig. Een sal fokus op ontwapening en verwydering van militêre infrastruktuur in Gaza, en […]