# Minister of Science, Technology and Innovation, Blade Nzimande, says there is an urgent need for African-led scientific research and climate adaptation strategies. According to the 2023 World Meteorological Organisation report, African countries are losing two to five-percent of their gross domestic product to climate change, with some nations diverting up to nine-percent of their […]
# Die Franse president, Emmanuel Macron, sê ʼn skietstilstand is ʼn noodsaaklike voorwaarde vir onderhandelinge om die oorlog tussen Oekraïne en Rusland te beëindig. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vroeër gesê dis nie nodig nie omdat ʼn vredesooreenkoms uitgewerk kan word al is die oorlog aan die gang. Trump het gister met sy Oekraïnse […]
# French president Emmanuel Macron says a ceasefire is a necessary condition for negotiations to end the war between Ukraine and Russia. This comes as US president Donald Trump stated that a ceasefire in Ukraine is not necessary, because a peace deal could be worked out while the war is ongoing. Trump met with Ukrainian […]
# Die landbou-organisasie TLU SA het die oplewing in Suid-Afrika se landbou-uitvoere na Amerika verwelkom. Nuwe data wat die Landbou-sakekamer vrygestel het, toon landbou-uitvoere na Amerika het in die tweede kwartaal vanjaar met 26-persent toegeneem teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. Die produkte sluit sitrus, druiwe, neute en wyn in. Bennie van Zyl van TLU SA sê […]
# President Volodymyr Zelensky van Oekraïne sê hy is gereed vir ʼn bilaterale ontmoeting met president Vladimir Putin van Rusland om die oorlog te beëindig. Zelensky en sewe ander Europese leiers het gister in die Withuis met president Donald Trump vergader. Die ontmoeting volg na Trump en Putin se beraad Vrydag in Alaska. Zelensky sê […]
# Die Minister van Landbou John Steenhuisen sê die landbousektor wys merkwaardige groei en veerkragtigheid ten spyte van wêreldwye wind van voor. Nuwe data wat die Landbou Sakekamer bekend gemaak het, wys landbou-uitvoer na Amerika het in die tweede kwartaal vanjaar met 26-persent gestyg in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Die woordvoerder van die […]
# The agriculture organisation TLU SA has welcomed the surge in South Africa’s agricultural exports to the US. New data released by the Agricultural Business Chamber shows agricultural exports to the US surged by 26-percent in the second quarter of this year, compared to the same period a year ago. The products leading this charge include […]
# President Donald Trump van Amerika sê hy het begin om ʼn ontmoeting tussen sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, en die Oekraïnse leier, Volodymyr Zelensky, te reël. Trump het gister met Zelensky en ʼn paar Europese leiers by die Withuis beraadslaag. Die Kremlin het die voorstel vir ʼn ontmoeting tussen Putin en Zelensky herhaaldelik verwerp. Trump […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky says he is ready for a bilateral meeting with Russian president Vladimir Putin in a bid to end the war. Zelensky and seven other European leaders met with US president Donald Trump at the White House on Monday. The meeting followed Trump’s Alaska summit on Friday with Putin. Zelensky says […]