# Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy is optimisties oor die vordering wat gemaak is met ‘n vredesooreenkoms in Gaza. Onderhandelinge om ‘n ooreenkoms gebaseer op Trump se wapenstilstandsplan in Gaza te finaliseer, duur voort in Egipte. Die Amerikaanse spesiale gesant Steve Witkoff en senior adviseur Jared Kushner sal na verwagting vandag by die […]
# Canadian prime minister Mark Carney says he is optimistic about the prospects of eventually reaching a trade agreement with the US. He visited the White House on Tuesday. US president Donald Trump imposed a 35-percent levy on Canadian imports in July, but has allowed exemptions for goods that fall under the United States-Mexico-Canada trade pact. […]
# US president Donald Trump says he is optimistic about the progress made towards a Gaza peace deal. Negotiations to finalise a deal based on Trump’s Gaza ceasefire plan are continuing in Egypt. US Special Envoy Steve Witkoff and senior advisor Jared Kushner are expected to join the negotiations today to help work out the logistical […]
# ‘n Nobelpryswenner het ‘n oproep van gelukwensing geïgnoreer omdat sy gedink het dit is ‘n vals oproep terwyl ‘n ander persoon tans op ‘n staptog is. Die wetenskaplikes Mary Brunkow, Fred Ramsdell en Shimon Sakaguchi het die Nobelprys vir Geneeskunde gewen vir die identifisering van regulatoriese T-selle, wat keer dat immuunselle ‘n persoon se […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, se pogings om die Nasionale Wag in Demokratiese stede te ontplooi het ‘n reeks hofaansoeke veroorsaak. Hy sê die ontplooiing is gemik teen wetteloosheid en om agente te help om sy immigrasie-beleid af te dwing. ‘n Federale regter het die administrasie tot die einde van die dag kans gegee […]
# Die Wêreldbank sê die ekonomie van Afrika suid van die Sahara sal na verwagting vanjaar met 3,8-persent groei wat hoër is as die verwagte 3,5-persent in April. Dit word aangevuur deur bestendige inflasie en die goeie wisselkoers in lande soos Ethiopië. Die bank se Africa Pulse-verslag verwys na verbeterde omstandighede wat privaatverbruik en beleggings […]
# Die Marineland-seelewepark in die Niagara-valle het gedreig om 30 beloegas uit te sit nadat die Kanadese regering geweier het om ‘n permit te gee om die diere na China te stuur. Die park is te koop en wil hê die 30 beloegas moet na die Chimelong-oseaankoninkryk in die Guangdong-provinsie gaan. Die park is van […]
# Die Verenigde Nasies is besorgd oor die aantal burgerlikes wat van geweld in noordelike Mosambiek vlug. Die VN-vlugtelingagentskap sê meer as 100-duisend vlugtelinge het sedert die begin van die jaar uit hul huise gevlug, met byna 22-duisend mense wat in ‘n enkele week aan die einde van September gevlug het. Hernude aanvalle is die […]
# A Nobel Prize winner ignored the congratulatory call as she thought it was “spam”, while another is on a hiking trip. Scientists Mary Brunkow, Fred Ramsdell and Shimon Sakaguchi won the 2025 Nobel Prize for Medicine. They identified the importance of what are now called regulatory T cells that act as the immune system’s security […]