# The Dutch head to the polls today for a snap election seen as a litmus test for the strength of the far-right, which has made powerful gains across Europe. Polls suggest anti-immigration and anti-Islam firebrand Geert Wilders is narrowly on course to repeat his election success from two years ago with his far-right Freedom […]
# Die Grammy-bekroonde Suid-Afrikaanse sangeres Tyla is gereed om op haar eerste toer as hoofkunstenaar te vertrek. Die ‘We Wanna Party’-toer sou verlede jaar plaasvind, maar is uitgestel. Die 23-jarige sangerers het haar opgewondenheid op sosiale media gedeel en sê sy het al op ander verhoë opgetree, maar nou kry sy haar eie. Die toer […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het die Barcelona-verklaring oor tuberkulose onderteken. Dit is Suid-Afrika se formele verbintenis tot ‘n hernude wêreldwye parlementêre beweging om TB binne ‘n geslag uit te roei. Die ondertekeningseremonie het saamgeval met die amptelike bekendstelling van die Suid-Afrikaanse TB-parlementêre koukus. Meer mense het tot dusver aan TB […]
# Grammy Award-winning South African singer Tyla is set to embark on her first headline tour, titled the ‘We Wanna Party’ tour. It was supposed to happen last year but was postponed. The 23-year-old shared her excitement on social media, saying she has been performing on other stages, but now she gets her own. The […]
# National Assembly speaker, Thoko Didiza, has signed the Barcelona Declaration on Tuberculosis. This marks South Africa’s formal commitment to a renewed global parliamentary movement to eradicate TB within a generation. The signing ceremony coincided with the official launch of the South African TB Parliamentary Caucus. TB has killed more people than any other infectious disease […]
# Minstens 33 mense, insluitend kinders, is gister dood in Israelse lugaanvalle in Gaza. Dit volg nadat eerste minister Benjamin Netanyahu die Weermag opdrag gegee het om onmiddellik verskerpte aanvalle uit te voer. Hy beskuldig Hamas van die dood van ‘n soldaat en die kamma-ontdekking van ‘n gyselaar se liggaam. Hamas veroordeel wat hy noem […]
# Israeli air strikes killed at least 33 people, including children, in Gaza on Tuesday. This comes after prime minister Benjamin Netanyahu instructed the military to carry out immediate, powerful strikes in the Gaza Strip, after accusing Hamas of killing a soldier and staging the discovery of a deceased hostage. Hamas denounced what it called the […]
# ‘n Akademikus van die Durban Universiteit vir Tegnologie, dr. Sasi Gangiah, het die hoogste eerbewys by die 17de Wêreldkonferensie oor Sakeondernemings en Sosiale Wetenskappe 2025 in Bali, Indonesië verower. Sy is as beste aanbieder aangewys vir haar aanbieding getiteld, “Mapping a Multi-Theoretical Framework Towards Social Consciousness in Hospitality Education“. Die navorsing het die transformerende […]
# Minstens 64 mense insluitend vier polisiebeamptes, is dood in Rio de Janeiro se dodelikste polisie-optrede teen die Rooi Kommando-bende in Brasilië. Sowat twee-duisend-500 swaar gewapende beamptes was deel van Operation Containment, waarin meer as 80 mense gearresteer is. Rio de Janeiro-staat se goewerneur, Cláudio Castro, sê polisie het beslag gelê op ʼn groot hoeveelheid […]