# Die jeuggeleide beweging wat agter die byna daaglikse betogings in Madagaskar is, sê “solank die onderdrukking voortduur” sal hulle nie ‘n vergadering bywoon wat president Andry Rajoelina vir later vandag belê het nie. Rajoelina het die openbare vergadering by die presidensiële paleis belê nadat ‘n weermaggeneraal vroeër die week as die nuwe eerste minister […]
# Sport, Arts and Culture minister Gayton McKenzie led the Business Networking Nexus during South Africa Focus Week 2025 in Singapore. The event featured South African wines and performances by Jonathan Rubain and Jodi Jantjies. Joined by International Relations and Cooperation deputy minister Thandi Moraka, McKenzie promoted trade partnerships, cultural diplomacy, and bilateral relations. The […]
# The South African Abalone Export Council is targeting the European market to diversify exports. CEO Rhomona Gounden is representing the sector at the Anuga Food and Beverage Trade Fair in Cologne, Germany, alongside 30 South African companies. The fair concluding today provides a platform to educate European consumers about abalone, a premium seafood largely […]
# 2025’s Nobel Prize in Chemistry has been awarded to Susumu Kitagawa of Japan, Richard Robson of Australia, and Omar Yaghi of the US for their development of metal organic frameworks. These porous molecular structures can capture gases, harvest water from the air, store toxic chemicals, and catalyse chemical reactions. The Nobel Committee’s Hiener Linke […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het in Juba, Suid-Soedan, aangekom vir ‘n tweedaagse werksbesoek in sy rol as Spesiale Gesant. Hy sal president Salva Kiir Mayardit en sleutelrolspelers ontmoet om vordering met die 2018 Herleefde Vredesooreenkoms te beoordeel. Gesprekke sal fokus op die opstel van ‘n grondwet, oorgangsveiligheid en voorbereidings vir die 2026-verkiesing wat deel form […]
# German federal police will be allowed to shoot down drones, following a recent string of sightings which Berlin has blamed on Russia. Unveiling a draft law, Interior Minister Alexander Dobrindt said police would be able to use jamming devices or take “physical measures, that is to say, intercepting and shooting down drones”. Germany was […]
# Home Affairs minister Leon Schreiber has extended the Zimbabwe Exemption Permit until 28 May 2027, benefiting around 180-thousand holders in South Africa. The extension protects holders from deportation, allows entry and exit under conditions, and simplifies visa applications. This follows a 2023 High Court ruling declaring the earlier permit termination unlawful. Consultations with permit […]
# Vanjaar se Nobelprys vir Fisika is toegeken aan die Amerikaners John Clarke, Michel Devoret en John Martinis vir hulle grondverskuiwende proefnemings wat die kwantummeganiese effekte in ‘n handgrootte elektriese stroombaan demonstreer. Die bekroondes sal 18-miljoen-rand deel. Olle Eriksson van die Koninklike Sweedse Akademie van Wetenskap sê die drietal het bewys dat kwantum-tonnelering en energie-kwantisering […]
# ‘n Groot indeksverskaffer het Viëtnam vir die eerste keer as ‘n ontluikende mark aangewys. Dit is ‘n lankverwagte opgradering wat buitelandse belegging in een van Suidoos-Asië se vinnigste groeiende ekonomieë kan versnel. FTSE Russell herklassifiseer Viëtnam as ‘n sekondêre ontluikende mark, ‘n benaming wat dit in dieselfde kategorie as China en Indië plaas. Die […]