# Wrestling icon and actor, Hulk Hogan, has passed away at the age of 71. Hogan, whose real name was Terry Bollea, died due to cardiac arrest. Known for red and yellow outfits and his larger-than-life personality, he soared to fame in the 1980s and helped World Wrestling Entertainment achieve global recognition. Hogan also appeared in […]
# Die Demokratiese Alliansie sê enige vennootskap tussen die Stad Tshwane en die Iranse regering moet versigtig oorweeg word en waarsku dit kan Suid-Afrika se internasionale reputasie skaad. Dit volg na berigte dat die Iranse ambassade moontlik betrokke is by planne om die vervalle Pretoria Stadsaal te herstel en te huur. Cilliers Brink van die […]
# Die kantoor van die Israeliese premier, Benjamin Netanyahu, sê hy oorweeg ‘n hersiene voorstel van Hamas vir ‘n moontlike wapenstilstand en die vrystelling van gyselaars. Israel gaan steeds voort met lug- en grondaanvalle op die Gazastrook. Hamas het bevestig dat hy ‘n nuwe voorstel oorhandig het, maar nie die inhoud bekend gemaak nie. Volgens […]
# Die Europese Sentrale Bank het rentekoerse onveranderd gehou. Beleidmakers het gewag om te sien of die eurosone getref sou word deur president Donald Trump se dreigende hoër Amerikaanse tariewe. Dit het ‘n einde gebring aan ‘n reeks opeenvolgende verlagings tot so ver terug as September verlede jaar, wat daartoe gelei het dat die bank […]
# Brandbestryders in Turkye en Ciprus veg teen minstens ses afsonderlike veldbrande met 10 brandbestryders wat in sentraal-Turkye dood is te midde van ‘n versengende hittegolf in die Middellandse See-gebied. Verskeie dorpe en nedersettings moes as gevolg van die brande ontruim word. Die Turkse minister van Landbou en Bosbou, Ibrahim Yumakli, het gewaarsku dat sterk […]
# Ierland se mediawaghond, wat namens die Europese Unie optree, het Elon Musk se sosiale netwerk, X, gewaarsku om teen vandag reëls in te stel om kinders se toegang tot volwasse inhoud te beperk of optrede te verwag. Die reguleerder moet toesig hou oor nakoming deur tegnologiereuse soos X, Meta en TikTok, wat almal Europese […]
# The Democratic Alliance says any partnership between the City of Tshwane and the Iranian government must be carefully considered, warning it could damage South Africa’s international reputation. This follows reports that the Iranian embassy may be involved in plans to repair and lease the dilapidated Pretoria City Hall. The DA’s Cilliers Brink urges mayor […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu’s office says it is reviewing a revised response from Hamas to a proposed ceasefire and hostage-release deal. This comes as Israeli air and ground strikes continued to pound the Gaza Strip. Hamas confirmed it had handed over a new proposal, but did not disclose its contents. Reuters reports a […]
# Ireland’s media watchdog, acting on behalf of the European Union, has warned Elon Musk’s social network X it must enact rules to restrict children’s access to adult content by today or face action. The regulator is tasked with overseeing compliance by tech giants including X, Meta and TikTok, which all have European headquarters in […]