# A landmark World Trade Organisation agreement banning billions in harmful fishing subsidies has come into force. Approved by Brazil, Kenya, Tonga, and Vietnam, the deal prohibits subsidies for overfished stocks and fishing in international waters. Governments currently spend 614-billion-rand annually on such subsidies, mainly by China, the EU, the US, South Korea, and Japan. […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het ‘n lastersaak teen New York Times aanhangig gemaak en eis skadevergoeding van sowat 260-miljard-rand van die media-organisasie. Hy beskuldig die Times dat hy vals aantygings teen hom, sy familie en sy sakeondernemings gemaak het en ʼn virtuele spreekbuis vir die Demokratiese Party is. Trump het die Times se […]
# ʼn Student aan die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Fakulteit Ingenieurswese en die Bou-omgewing, Nick Xolani Nkosi, verteenwoordig Suid-Afrika tans by die derde Internasionale Geologiese Kampioenskap in Rusland. Hy is een van ses Suid-Afrikaanse studente wat teen 250 deelnemers uit 17 Russiese streke en 14 ander lande meeding. GeoChallenge is ontwerp vir jong geologie-beroepspersone […]
# US president Donald Trump has filed a defamation lawsuit against New York Times, seeking around 260-billion-rand in damages from the media organisation. He accuses the Times of making false statements about him, his family and his businesses, and being a virtual mouthpiece for the Democratic Party. Trump singled out the Times’ endorsement of former vice […]
# Tshwane University of Technology’s Faculty of Engineering and the Built Environment student, Nick Xolani Nkosi, is currently representing South Africa at the 3rd International Geological Championship in Russia. He is one of six students from South Africa competing against 250 participants from 17 Russian regions and 14 other countries worldwide. GeoChallenge is a competition designed for […]
# Die 77ste Emmy-toekennings, wat Sondagaand gehou is, het die meeste kykers sedert 2021 gelok. CBS se uitsending het 7,4-miljoen kykers gelok, ‘n toename van agt persent van die 6,9-miljoen kykers van verlede jaar se seremonie op ABC. Die toekenningsgeleentheid het 1,6 miljoen vermeldings op sosiale media ontvang en was vir sewe uur lank die […]
# The 77th Emmy Awards held on Sunday evening were the most-watched Emmys since 2021. The CBS‘s telecast of the awards brought in 7.4-million viewers, which is an eight-percent increase from the 6.9-million viewers achieved by last year’s ceremony, which aired on ABC. On social media, the award show received 1.6-million mentions and trended in […]
# Vandag is Internasionale Dag vir die Bewaring van die Osoonlaag. Die doel is om bewustheid te kweek oor die osoonlaag se agteruitgang en oplossings te vind om dit te bewaar. Vanjaar se tema is: Van wetenskap tot wêreldwye aksie. Die dag herdenk die datum waarop die Montreal-protokol oor stowwe wat die osoonlaag vernietig in […]
# President Donald Trump van Amerika sê die weermag het ʼn aanval uitgevoer op ʼn vermeende Venezolaanse dwelmvaartuig wat in internasionale waters op pad was na Amerika. Drie mans is in gister se aanval dood. Dit volg na ʼn soortgelyke aanval vroeër die maand waarin elf mense dood is. Trump sê hierdie uiters gewelddadige dwelmkartelle […]