# Die Regeringskommunikasie- en Inligtingstelsels het die aanstelling van Milingoni Fhulufhelo Lloyd Nedohe as sy nuwe Direkteur-Generaal verwelkom. Sy aanstelling volg na goedkeuring deur die Kabinet. Die departement is ‘n belangrike brug tussen die regering en die media, en ook die publiek. Die adjunk-regeringswoordvoerder William Baloyi sê Nedohe se leierskap is belangrik met die kommunikasie-omgewing wat toenemend bepaal word deur digitale transformasie, die vinnige verspreiding van misleidende of doelbewuste verkeerde inligting, en die behoefte om die publiek se vertroue in amptelike inligting te versterk:
Regeringskommunikasie- en Inligtingstelsels het nuwe DG [KLANK]
ENG BaloyiONNedohe