Skip to content

Regeringsgeskil blokkeer toegang tot vroeë kindersentrum [KLANK]

# Meer as 100 kinders in Drie Riviere, Vereeniging, is toegang geweier tot die Bantu Bonke Vroeë Kinderontwikkelingsentrum. Dit volg ná ‘n geskil tussen die Gautengse Departement van Onderwys en die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling oor die sentrum se oordrag. Die DA eis dringende ingryping deur die premier, Panyaza Lesufi. Die DA-lid, Khathutshelo Rasiling, waarsku vertragings kan tot opsetlike beskadiging en diefstal lei:

ENG-KhathuOnECD