Skip to content

Regering waarsku ouers om kinders hierdie Paasnaweek veilig te hou [KLANK]

# Die regering waarsku ouers en voogde om hulle kinders fyn dop te hou, veral wanneer hulle reis, in groot skares, by godsdienstige byeenkomste en ontspanningsplekke. Die woordvoeder van die Regerings-kommunikasie- en inligtingstelsel, Kgomotso Ranoto, sê ouers moet seker maak hul kinders onthou belangrike inligting soos huisadresse en selfoonnommers. Hy sê kinders moet ook die polisie se noodnommer, 10111, goed ken:

ENG KgomotsoonEasterWeekend