# Die regering vra inwoners om veilig te bly en warm aan te trek te midde van swaar reën, sneeuneerslae en koue weerstoestande in dele van die land. Mense word aangeraai om indien moontlik, binnenshuis te bly, reis te beperk en blootstelling aan buitelug te vermy, veral bejaardes, kinders en mense met chroniese siektes. Die regeringswoordvoerder, Kgomotso Ranoto, vra motorbestuurders om versigtig te bestuur omdat paaie vol ys en seepglad kan wees:
Regering vra padgebruikers om versigtig te bestuur te midde van swak weersomstandighede [KLANK]
ENG KgomotsoonWeather