# Die regering versoek alle burgers om uiters versigtig te wees en brande in plakkershutte, wat dikwels lei tot ernstige beserings of lewensverlies, te voorkom. Brande in informele nedersettings word gereeld veroorsaak deur oop vlamme en die gebruik van elektrisiteitsverbindings wat oorlaai of onwettig is. Die regering se woordvoerder, Nonkululeko Mtshali, sê gemeenskappe word aangemoedig om wonings minstens drie meter van mekaar af te bou om te help keer dat brande vinnig versprei:
Regering versoek burgers om uiters versigtig te wees vir brande in plakkershutte [KLANK]
ENG NonkululekoonShackFires