Skip to content

Regering verskerp maatreëls oor kinderbeskerming [KLANK]

# Die waarnemende minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sindisiwe Chikunga, sê die regering is vasberade om die maatreëls te verskerp teen die seksuele uitbuiting van kinders, statutêre verkragting en aanlyn dreigemente teen kinders. Sy het die departement se begroting van 302-miljard rand vir die 2026/2027 finansiële jaar gister in die Parlement ter tafel gelê. Chikunga het beklemtoon dat dit belangrik is om kwesbare mense te beskerm en gemeenskappe oor die hele Suid-Afrika heen te versterk:

ENG ChikungaONStrengthening