Skip to content

Regering verduidelik wanvoorstelling van Grondwet [KLANK]

# Die regering is bekommerd oor die onlangse opmerkings deur die ontleder, doktor Charles Sinkala. Sikala het tydens ‘n onderhoud met SABC bespiegel Artikel 89 van die Grondwet het bygedra tot die agteruitgang van staatsondernemings. Die adjunk-regeringswoordvoerder, William Baloyi, sê Artikel 89 van die Grondwet maak spesifiek voorsiening vir die verwydering van die president deur die Nasionale Vergadering onder bepaalde omstandighede, en hou nie verband met die bestuur, administrasie of operasionele bestuur van staatsondernemings nie:

ENG BaloyiONConstitution