# Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding sê die regering is verbind tot die naskoolse onderwys- en opleidingsektor se pogings om vaardighede na die mense te bring. Die regering wil toegang vir alle studente uitbrei, ʼn sake-vriendelike omgewing vir privaat beleggings in onderwys skep, en vernuwing bevorder om beter op behoeftes van die arbeidsmark te reageer. Die departement se woordvoerder, Matshepo Dibetso, sê die regering wil hê die oordrag en aanleer van vaardighede moet plaasvind in gebiede wat dikwels gesien word as op die rand van die vaardigheidsrewolusie:
Regering verbind tot versterking van naskoolse onderwys- en opleidingsektor [KLANK]
ENG DibetsoONSector