# Adjunkminister in die Presidensie, Kenny Morolong, het die Ekonomiese Ontwikkelingsfondsverslag van die Media-ontwikkelings- en diversiteitsagentskap bekendgestel. Die fonds is in 2017 gestig as deel van die instemmingsooreenkomste met die Mededingingskommissie, na aanleiding van hul ondersoek na nie-mededingende praktyke in die media- en advertensiesektore. Die MDDA is deur die kommissie aangestel om die fonds te bestuur en te administreer. Morolong sê die inisiatief het ‘n positiewe uitwerking op die medialandskap gehad:
Regering stel verslag oor Ekonomiese Ontwikkelingsfonds van die MDDA bekend [KLANK]
ENG KennyonFundReport