# Kinderbeskermingsweek is byna verby en die regering doen ʼn beroep op Suid-Afrikaners om die beskerming en welstand van kinders heel jaar ʼn prioriteit te maak. Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens se misdaadstatistieke is sowat een-duisend-100 kinders die afgelope boekjaar in die land vermoor. Die regering se woordvoerder, Mfundo Nkosi, sê kinders se veiligheid moet heel jaar ʼn nasionale prioriteit wees:
Regering sê kinders se veiligheid moet nasionale prioriteit bly [KLANK]
ENG MfundoonChildren