Skip to content

Regering is tevrede met voortgesette momentum van die Jobs Boost Outcomes Fund [KLANK]

# Die adjunkminister in die Presidensie, Nonceba Mhlauli, sê die regering is trots op die momentum van die Jobs Boost Outcomes Fund. Die fonds gebruik ʼn vernuwende betaal-vir-prestasie-model om die plasing van jong mense in volgehoue, gehaltewerke te verander. Teen einde Maart was meer as vyf-duisend-400 jong mense ingeskryf wat 65-persent van die program se inskrywingsteiken is. Meer as drie-duisend is in goeie poste geplaas. Mhlauli sê meer as 70-miljoen-rand is aan 11 deelnemende vennote oorbetaal:

ENG MhlauliOnFunding