Skip to content

Regering en gemeenskapsleiers saam in hof oor migrasie- en asielsoekersake [KLANK]

# Die voorsitter van die Inter-ministeriële Komitee oor Migrasie en minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die oproep om immigrasiewette toe te pas moenie outomaties as xenofobie beskou word nie. Die komitee het onlangs beraadslaag met ʼn afvaardiging onder leiding van die Zoeloe-koning se kanselier, iNkosi Malusi Zondi, gevolg deur talle optogte na Binnelandse Sake se kantore deur groepe wat bekommerd is oor onwettige immigrasie en die toepassing van immigrasiewette. Kubayi sê die afvaardiging het ook aangedui hulle wil betrokke wees by voortgesette hofsake oor migrasie en asielsoekers:

ENG KubayiOnCourtCases