# Die regering doen ‘n beroep op alle kwalifiserende studente om aansoek vir befondsing van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente vir volgende jaar aansoek te doen. Die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nomusa Dube Ncube, het gister die aansoekproses in Pretoria van stapel gestuur. Die regering se woordvoerder, Themba Mazibuko, sê die aansoekproses vir 2026 is vereenvoudig en verbeter, met aansoeke wat via die myNSFAS-portaal ingedien word:
Regering doen beroep op studente om vir 2026 NSFAS befondsing aansoek te doen [KLANK]
ENG ThembaonFunding