Skip to content

Regering beklemtoon Transformasiefonds se rol in die bevordering van KMMO’s [KLANK]

# Die adjunkminister van Handel en Nywerheid, Zuko Godlimpi, het die belangrikheid van die Transformasiefonds beklemtoon om klein, medium en mikro-ondernemings te ondersteun. Hy sê die fonds spreek sleuteluitdagings aan soos beperkte toegang tot finansiering, wat ‘n groot struikelblok is vir KMMO’s in Suid-Afrika. Die inisiatief is ook daarop gemik om ondernemings in swartbesit en onder swart bestuur te bevorder deur finansiële en nie-finansiële ondersteuning, wat hul deelname aan die ekonomie verbeter:

ENG-GodlimpiOnFunds