# Die DA in die Wes-Kaap sê hy het ‘n memorandum wat deur al sy burgemeesters in die provinsie onderteken is, aan die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, oorhandig. Die party sê munisipaliteite wat daartoe in staat is moet bemagtig word om hul gemeenskappe te beveilig. Tertuis Simmers van die DA sê veral hierdie week was daar ‘n dodelike toename in geweld en hulle betoon medelye met die families en gemeenskappe wat geraak word:
DA-burgemeesters eis dringende polisieplan vir Wes-Kaap [KLANK]
AFR TertuisonDemand