# Sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê bewerings dat die ANC in die Oos-Kaap besig is om ineen te stort, is ongegrond. Die Hooggeregshof in KuGompo in die Oos-Kaap het die party verlede week opdrag gegee om elektroniese lidmaatskapinligting te oorhandig. Dit hou verband met ‘n saak wat deur drie ANC-lede aanhangig gemaak is. Hulle wou hê die party moet rou data vrystel oor die mislukte Oos-Kaapse verkiesingskonferensie in Maart. Mbalula sê die party is gereed om aan die plaaslikeregeringsverkiesing in die provinsie deel te neem:
Mbalula sê ANC in Oos-Kaap doen goed [KLANK]
ENG MbalulaOnECLitigation