# Die Referendum-party vra vir die skorsing van die bestuurder van menslike hulpbronne van die Munisipaliteit Stellenbosch, Alexander Kannemeyer, na beskuldigings van rassediskriminasie in ‘n uitgelekte video. Janine van der Merwe van die party sê hoewel die munispaliteit ‘n ondersoek aangekondig het, is dit kommerwekkend dat burgemeester, Jeremy Fasser, probeer het om homself van verantwoordelikheid te distansieer. Sy sê Kannemeyer moet geskors word totdat die ondersoek afgehandel is, en moet afgedank word as hy skuldig bevind word:
Referendum-party vra vir skorsing van Stellenbosch-beampte na rasvideo [KLANK]
AFR JanineonManager