Skip to content

Referendum Party veroordeel Kaapstad se voorgestelde gemiddelde tariefverhoging van 8% [KLANK]

# Die Referendum-party veroordeel die Stad Kaapstad se voorgestelde tariefverhogings van agt-persent vir 2025/2026, en sê dit straf hardwerkende belastingbetalers wat reeds onder ʼn swak ekonomie gebuk gaan. Robert King van die party sê eiendomme van meer as 1,5-miljoen-rand se verhoging sal buite verhouding wees en dié bo drie-miljoen-rand kan dubbelsyfer-verhogings verwag. Hy sê die skaal van hierdie verhogings hou regstreeks verband met toenemende migrasie na Kaapstad, waarvan baie behoeftige bevolkings is:

ENG RobertonProposed