# Die Referendum-party verwelkom die Demokratiese Alliansie se Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal en sê dit stem ooreen met sy eie Wetsontwerp op Nie-rassigheid wat in Julie ingedien is. Phil Craig van die party sê hy kritiseer die Swart Ekonomiese Bemagtingsbeleid wat ongelykheid laat voortduur en voer aan dat nie-rassigheid ‘n grondwetlike noodsaklikheid is. Craig sê sy party dring aan op samewerking tussen partye om billikheid, meriete en gelykheid voor die reg in Suid-Afrikaanse openbare beleid te herstel.
Referendum Party steun DA se Wetsontwerp oor Ekonomiese Insluiting