# Die Referendum-party verwelkom die Gelykheidshof se uitspraak wat die EFF-leier, Julius Malema, skuldig bevind het aan haatspraak en vra dat hy tot die volle omvang van die reg gestraf word. Die party se woordvoerder, Christian King, sê Malema is te lank toegelaat om dreigemente van geweld en rassistiese tirades te voer teen minderhede, veral wit en Indiese gemeenskappe, met bykans geen straf of gevolge nie:
Referendum-party sê Malema se dreigemente van geweld teen minderhede is te lank toegelaat [KLANK]
AFR ChristianKingOnMalema