Skip to content

Referendum-party gaan Wetsontwerp op Nie-rassigheid by die Parlement indien [KLANK]

# Die Referendum-party sê hy gaan die 22ste Wysigingswetsontwerp op die Grondwet formeel aan die Parlement se portefeuljekomitee oor Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling voorlê. Die wetsontwerp stel dit dat rasgegronde beleid in beginsel onversoenbaar is met ‘n grondwetlike orde wat op nie-rassigheid gegrond is. Joan Swart van die party sê as dit aanvaar word, sal alle rasgegronde beleid en wetgewing onwettig word, en sê dit moes al lankal gebeur het:

AFR JoanSwartonNon-racialismBill