# Met die seisoenverandering van somer na winter verskuif die Die Stad Kaapstad se Brand- en Reddingsdiens se fokus. ‘n Oorsig van winterstatistieke vir die afgelope drie seisoene toon die aantal strukturele brande het van twee-duisend-129 in 2022 afgeneem tot een-duisend-748 in 2024. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê daar was ‘n toename van een-duisend-883 motorvoertuigongelukke in 2022 tot twee-duisend-147 in 2024:
Reddingswerkers in Kaapstad besig gehou met brande en motorongelukke [KLANK]
AFR JPonFireFighters