Skip to content

RDK verduidelik regter Belinda Hartle nie geskors nie, maar word ondersoek [KLANK]

# Die Regterlike Dienskommissie sê die Oos-Kaapse Hooggeregshofregter Belinda Hartle is steeds in haar pos terwyl die ondersoek voortduur. RDK-woordvoerder Sesi Baloyi sê berigte wat anders beweer, is verkeerd. Sy sê slegs president Cyril Ramaphosa het die gesag om ‘n regter te skors na hy ‘n aanbeveling van die kommissie ontvang het. Baloyi het aan SABC Nuus beklemtoon die RDK het ‘n tribunaal aanbeveel om bewerings teen regter Hartle te ondersoek:

ENG-BaloyiOnHartle