Skip to content

Rand Water se skoonmaak en inspeksie van Hartebeeshoek-opgaardam duur voort [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê Rand Water gaan voort met die noodsaaklik skoonmaak en inspeksie van die Hartebeeshoek-reservoir. Rand Water het tydens die aanvanklike stadiums van die dreinering van die reservoir ‘n probleem teëgekom wat watervoorsiening geraak het. Die metro se woordvoerder, Selby Bokaba, sê dit het die volledige afsluiting van die watervoorsiening via ‘n omleiding genoodsaak, wat gelei het tot die uitputting van die Mabopane-, Soshanguve-, Ga-rankuwa- en Winterveld-reservoirs:

ENG SelbyonHartebeeshoek