# Die Stad Tshwane sê Rand Water doen van ses uur vanaand tot ses uur môreoggend onderhoudwerk aan die Saulsville en Laudium meters. Die 12-uur infrastruktuur-onderhoud sal inwoners en sakeondernemings in Streke 3 en 4 raak. Die woordvoerder van die metro, Lindela Mashigo, sê die onderhoud maak deel uit van Rand Water se voortgesette onderhoud om doeltreffendheid te verbeter en ‘n betroubare watervoorsieningsnetwerk te verseker:
Rand Water se beplande 12-uur onderhoudwerk raak watertoevoer in dele van Tshwane [KLANK]
ENG MashigoONWaterSupply