Skip to content

Rand Water doen onderhoud wat Johannesburgse waterstelsels van Dinsdag af sal raak [KLANK]

# Johannesburg Water sê ses waterstelsels sal van Dinsdag tot Vrydag geraak word deur Rand Water se onderhoudswerk aan sy massawatervoorsiener se O2-pyplyn. In dié tyd sal min water voorsien word. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê met die huidige lae temperature in die metro, glo Rand Water dis nou die regte tyd om hierdie onderhoud te doen omdat die seisoen met die groter aanvraag in Augustus begin.

ENG NombusoonWaterSystem