# President Cyril Ramaphosa sê sy aandag sal nie afgelei word deur partye wat probeer aandag trek nie en sal getrou bly aan die Grondwet en die oppergesag van die reg. Opposisiepartye het hom versoek om die Phala Phala-sage te bespreek ondanks ‘n ampsklagondersoek teen hom. Ramaphosa het gevra vir ‘n regshersiening van die onafhanklike Artikel 89-paneel se bevinding dat hy verantwoording moet doen. Ramaphosa sê hy word deur die Grondwet gelei:
Ramaphosa sê sy aandag sal nie afgelei word deur politieke teater of verkiesingsfoefies nie [KLANK]
ENG RamaphosaNoDistractions