Skip to content

Ramokgopa sê ekonomiese groei en die nastrewing van swart ekonomiese bemagtiging is nie onversoenbaar nie. [KLANK]

# ‘n Nasionale uitvoerende komiteelid van die ANC, Kgosientsho Ramokgopa, sê die kwessie van ekonomiese groei en die nastrewing van swart ekonomiese bemagtiging is nie onversoenbaar nie. Hy sê die besluit van president Donald Trump om ‘n straftarief van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere in te stel, het niks te doen met ‘n beleid soos Swart Ekonomiese Bemagtiging of die onteiening van grond sonder vergoeding nie. Ramokgopa sê die faktore wat groei in Suid-Afrika ondermyn, sluit nie Swart Ekonomiese Bemagtiging in nie:

ENG KgosientshoonBEE