Skip to content

Ramokgopa sê ANC NUK erken die behoefte om arbeidsintensiewe sektore te ondersteun [KLANK]

# ‘n Lid van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee, Kgosientsho Ramokgopa, sê die komitee het die behoefte erken om arbeidsintensiewe sektore soos landbou, vervaardiging en die boubedryf te ondersteun. Hy sê hulle het opnuut bevestig dat ‘n volhoubare en transformerende ekonomiese agenda op mense en ontwikkeling moet fokus. Die basis daarvan is gedeelde voorspoed, solidariteit en geregtigheid. Ramokgopa sê die NUK het gevra vir sterker ondersteuning vir township en landelike ondernemings, koöperasies, en klein, medium en makro-ondernemings om inklusiewe groei te bevorder:

ENG KgosientshoonSectors