Skip to content

Ramaphosa wil waarheid ontbloot agter vertragings met die vervolging van WVK-sake [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê ‘n geregtelike kommissie van ondersoek gaan ingestel word om te kyk na vertragings met die vervolging van misdade uit die apartheid-era, wat deur die Waarheids- en Versoeningskommissie oorhandig is. Die stap volg na ‘n regsgeding deur families van slagoffers, wat beweer pogings is aangewend om geregtigheid te verhoed. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê die regering wil ook ander onopgeloste sake deur die kommissie laat ondersoek, soos moontlike skending van menseregte en vergoeding:

ENG MagwenyaOnCommission