Skip to content

Ramaphosa vra groter samewerking om Suid-Afrika se ontwikkeling te bevorder [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê ʼn volhoubare, billike en florerende ekonomie is afhanklik van gesamentlike optrede. Hy het die hoofrede gelewer by die Nasionale Sake-inisiatief se 30ste herdenking in Johannesburg. Die inisiatief is ʼn belangrike platform vir kollektiewe leierskap ter ondersteuning van Suid-Afrika se maatskaplik-ekonomiese vordering. Ramaphosa sê die regering van nasionale eenheid fokus op inklusiewe groei en werkskepping, die aanspreek van armoede en hoë lewenskoste en die bou van ʼn bekwame, etiese en ontwikkelende staat:

ENG RamaphosaOnChallenges