Skip to content

Ramaphosa vra alle Suid-Afrikaners om Madiba se nalatenskap te eer [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners gedoen om Madiba se nalatenskap te eerbiedig deur die waardes van deernis, integriteit en diens uit te leef om armoede en ongelykheid te bestry. Ramaphosa het duisende Suid-Afrikaners gelei in die 2026 Mandeladag-stap en -hardloop op die Wanderers in Johannesburg. Die president het aan die vyf kilometer lange item deelgeneem en Suid-Afrikaners aangemoedig om aktiewe burgerskap en gemeenskapsdiens te omarm:

ENG RamaphosaONLegacy